Coenie de Villiers

Alexandra Burke Amanda Strydom Charlotte Perrelli Danie Niehaus Darin Francois Hayes

Coenie de Villiers is 'n Vrystater van geboorte. Hy studeer nagraads Kommunikasiekunde en Bemarking, maar van kindsbeen af is musiek vir hom 'n passie. Loopbaangewys bevind hy hom in die uitsaaiwese as omroeper, regisseur en programbestuurder by verskeie van die land se top radiostasies, as akademikus gee hy vir meer as 'n dekade klas in mediakunde, en was onder meer Kommunikasiebestuurder vir Anglo-American se gouddivisie. Hy het jarelange televisie-ervaring Read more on Last.fm

Coenie de Villiers
Hart van Glas
Album (2011)
Coenie de Villiers
Weerlig Oor Die See
Album (2008)
Coenie de Villiers
SKOPPENSBOER
Album (2002)
Coenie de Villiers
hartland
Album (1993)